JW LANGUAGE
Kenmerke van JW Language
Beskikbare tale
Arabies, Bengali, Chinees Kantonnees (Tradisioneel), Chinees Mandaryns (Vereenvoudig), Engels. Frans, Duits, Hindi, Indonesies, Italiaans, Japannees, Koreaans, Nederduits, Maleis, Mianmar, Portugees, Russies, Spaans, Swahili, Tagalog, Thai, Turks, Viëtnamees.
Inhoud vir die bediening
Die woorde en frases in JW Language hou hoofsaaklik verband met die predikings- en onderrigtingswerk en Bybelse woordeskat. Daar is ook baie traktate beskikbaar vir ’n sy-aan-sy-vergelyking van jou moeder- en doeltaal.
Maniere om te leer
Lees woorde en frases langs mekaar in jou hooftaal en die taal wat jy wil leer.
Luister terwyl iemand wat die taal goed praat ’n woord, frase of publikasie lees
Kyk na video’s wat fokus op die bediening, in die taal wat jy wil leer
Leer met prente
Gebruik die Grammatika-kenmerk om te sien hoe die verskillende woorde die sinskonstruksie beïnvloed
Gebruik leer-aktiwiteite om te oefen
Kyk: Kies die vertaling van wat jy sien
Pasmaats: Kies wat bymekaar pas
Luister: Kies die regte vertaling van dit wat jy hoor
Flitskaarte: Kies die regte vertaling van dit wat jy sien
Oudio-les: Luister na ’n groep woorde of frases wat hardop gelees word, met pouses sodat jy dit kan oefen
Aanpasbare versamelings
Stoor enige inskrywing as ’n Favorite sodat jy gou kan uitkom by die uitdrukkings wat jy dikwels gebruik of wat jy moeilik vind. Jy kan ook in die Flash-Card Mode na jou Favorites kyk.
Romanisering
In tale met skryfstelsels wat nie op die Romeinse alfabet gebaseer is nie, word woorde en frases ook in Romeinse teks weergegee.
Ondersteuning
Indien jy probleme met JW Language het, voltooi asseblief ons aanlyn hulpvorm en stuur dit in.