Tydlyn van die Bybel
-
“In die begin . . . ”
-
4026 VHJ Adam se skepping
-
3096 VHJ Adam se dood
-
2370 VHJ Vloedwaters val
-
2018 VHJ Abraham word gebore
-
1943 VHJ Abrahamitiese verbond
-
1750 VHJ Josef as slaaf verkoop
-
voor 1613 VHJ Job se beproewing
-
1513 VHJ Uittog uit Egipte
-
1473 VHJ Israel gaan Kanaän binne onder aanvoering van Josua
-
1467 VHJ Verowering van Kanaän grotendeels voltooi
-
1117 VHJ Saul as koning gesalf
-
1070 VHJ God maak Koninkryksbelofte aan Dawid
-
1037 VHJ Salomo word koning
-
1027 VHJ Tempel in Jerusalem voltooi
-
circa 1020 VHJ Hooglied van Salomo voltooi
-
997 VHJ Israel in twee koninkryke verdeel
-
circa 717 VHJ Samestelling van Spreuke voltooi
-
607 VHJ Jerusalem vernietig; ballingskap in Babilon begin
-
539 VHJ Babilon deur die veroweraar Kores ingeneem
-
537 VHJ Joodse ballinge keer terug na Jerusalem
-
455 VHJ Jerusalem se mure word herbou;
69 weke van jare begin -
Ná 443 VHJ Maleagi voltooi sy profetiese boek
-
circa 2 VHJ Geboorte van Jesus
-
29 HJ Jesus gedoop
Jesus begin God se Koninkryk verkondig -
31 HJ Jesus kies sy 12 apostels; lewer Bergpredikasie
-
32 HJ Jesus wek Lasarus op
-
14 Nisan 33 HJ Jesus aan die paal genael (Nisan kom ooreen met deel van Maart en deel van April)
-
16 Nisan 33 HJ Jesus opgewek
-
6 Siwan 33 Pinkster; heilige gees uitgestort (Siwan kom ooreen met deel van Mei en deel van Junie)
-
36 HJ Kornelius word ’n Christen
-
circa 47-48 Paulus se eerste predikingsreis
-
circa 49-52 Paulus se tweede predikingsreis
-
circa 52-56 Paulus se derde predikingsreis
-
circa 61-61 HJ Paulus skryf briewe terwyl hy in Rome opgesluit is
-
voor 62 HJ Jesus se halfbroer Jakobus skryf sy brief
-
66 HJ Jode kom in opstand teen Rome
-
70 HJ Jerusalem en sy tempel deur die Romeine vernietig
-
circa 96 HJ Johannes skryf Openbaring
-
100 HJ Dood van Johannes, die laaste apostel circa