Twyfelgedagtes
Hoe kan twyfelgedagtes oor ons eie waarde en vermoëns ons laat voel?
Nu 11:14, 15; 1Kn 19:1-4; Job 3:3; Jer 15:10
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
Da 10:8-11, 18, 19 – Die profeet Daniël voel swak, maar hy is versterk toe ’n engel hom herinner dat hy ’n baie geliefde man vir Jehovah is
Mt 10:29-31 – Jesus gebruik die illustrasie van die mossie om te wys dat Jehovah lief is vir ons en omgee vir ons
Vertroostende tekste: