Lees die Bybel elke dag
Jy kan dit geniet om die Bybel te lees! Hier is ’n paar idees om jou te help om te begin. Kies ’n onderwerp waarin jy belangstel, en lees die tekste.
Bekende mense en stories
-
Noag en die Vloed: Genesis 6:9–9:19
-
Moses by die Rooisee: Eksodus 13:17–14:31
-
Rut en Naomi: Rut hoofstuk 1-4
-
Dawid en Goliat: 1 Samuel hoofstuk 17
-
Abigail: 1 Samuel 25:2-35
-
Daniël in die leeukuil: Daniël hoofstuk 6
-
Elisabet en Maria: Lukas hoofstuk 1-2
Wysheid vir die alledaagse lewe
-
Gesinslewe: Efesiërs 5:28, 29, 33; 6:1-4
-
Vriendskap: Spreuke 13:20; 17:17; 27:17
-
Gebed: Psalm 55:22; 62:8; 1 Johannes 5:14
-
Bergpredikasie: Matteus hoofstuk 5-7
Wanneer jy hulp nodig het omdat jy . . .
-
Mismoedig is: Psalm 23; Jesaja 41:10
-
Hartseer is: 2 Korintiërs 1:3, 4; 1 Petrus 5:7
-
Skuldig voel: Psalm 86:5; Esegiël 18:21, 22
Wat die Bybel sê oor . . .
-
Die laaste dae: Matteus 24:3-14; 2 Timoteus 3:1-5
-
Hoop vir die toekoms: Psalm 37:10, 11, 29; Openbaring 21:3, 4
WENK: Om die konteks van die tekste hierbo te sien, lees die hele hoofstuk(ke) waaruit daardie tekste kom. Gebruik die tabel “Hoe jy met jou Bybellees vorder” aan die einde van hierdie boek om elke hoofstuk af te merk nadat jy dit gelees het. Maak dit jou doelwit om elke dag ’n deel van die Bybel te lees.