Indeks van illustrasies (Gelykenisse)
Nommers verwys na hoofstukke in hierdie boek.
aanvaar nie uitnodigings na maaltyd 83
begin ploeg 65
belastinggaarder en Fariseër 94
bou van ’n toring 84
denarius betaal aan werkers 97
dragma word gevind 85
getroue bestuurder 78
getroue en verstandige slaaf 111
Goeie Herder 80
goeie Samaritaan 73
hen maak haar kuikens bymekaar 110
huis op rots gebou 35
huis se fondament 35
kameel deur ’n naald se oog 96
kies die beste plek 83
kinders op die markplein 39
koning dink daaraan om oorlog te voer 84
koning kanselleer groot skuld 64
koning se huweliksfees 107
koring en onkruid 43
koringkorrel sterf, dan dra dit vrug 103
landbouers maak die eienaar se seun dood 106
minas 100
moorddadige landbouers 106
mosterdsaadjie, geloof 89
mosterdsaadjie, Koninkryk 43
nooi die armes na ’n feesmaal 83
nou poort 35
nuwe materiaal op ou kledingstuk vaswerk 28
nuwe wyn, ou wynsakke 28
onregverdige bestuurder 87
onrein gees kom terug 42
naald se oog 96
pa is bereid om te gee 35
pêrel van groot waarde 43
pêrels voor die varke 35
ryk man en Lasarus 88
ryk man wat voorraadskure bou 77
saad op verskillende grond 43
saaier 43
saaier wat slaap 43
seun wat verlore was 86
sif muggie uit, sluk kameel in 109
skape en bokke 114
skat in veld weggesteek 43
slaaf wat nie vergewe 64
slaaf wat van die land af inkom 89
slawe wag vir meester om terug te kom 78
sleepnet 43
sout van die aarde 35
splinter in broer se oë 35
suurdeeg gemeng met meel 43
suurdeeg van die Fariseërs 58
talente 113
tien maagde 112
twee kinders word na wingerd gestuur 106
twee mans wat in die skuld was 40
verlore dragma 85
verlore seun 86
verlore skaap 63
vissers van mense 22
voëls en lelies 35
vriend wat aanhou vra 74
vyeboom 79
ware wingerdstok 120
weduwee en regter 94
werkers in die wingerd 97