DEEL 4
“God is liefde”
Van al Jehovah se eienskappe is liefde die vernaamste. Dit is ook die eienskap wat ons die meeste tot hom aantrek. Wanneer ons die pragtige fasette van hierdie juweelagtige eienskap ondersoek, sal ons sien waarom die Bybel sê: “God is liefde.” – 1 Johannes 4:8.
IN HIERDIE GEDEELTE
HOOFSTUK 24
Niks kan ons “skei van God se liefde” nie
Breek die leuen af dat God jou nie kan liefhê of dat jy nie waardevol is vir hom nie.
HOOFSTUK 25
“Die genade wat ons God so liefdevol betoon”
Hoe is God se gevoelens vir jou soos dié van ’n ma vir haar baba?
HOOFSTUK 29
“Om die liefde van die Christus te ken”
Drie fasette van Jesus se liefde weerspieël Jehovah se liefde volmaak.
HOOFSTUK 30
“Hou aan om liefde te betoon”
Eerste Korintiërs beklemtoon verskeie maniere waarop ons liefde kan betoon.