Kringbyeenkomsprogram vir 2018-2019 — Met takverteenwoordiger

Kyk na ’n programrooster vir hierdie kringbyeenkoms wat toesprake deur ’n takverteenwoordiger sal insluit.

Wees sterk!

Die program sal verduidelik hoe ons die nodige krag sal kry om sterk in die geloof te bly.

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Hierdie vrae sal gedurende hierdie program beantwoord word.