Kry die antwoorde op hierdie vrae
Hoekom kan ons vol vertroue vir Jehovah vra om ons te help om moedig op te tree? (Ps. 138:3)
Hoe kan ons moedig optree soos God se getroue knegte in die verlede? (Hand. 4:31)
Hoe kan ons moed bymekaarskraap in die bediening? (1 Tess. 2:2)
Wat help ons om moedig op te tree wanneer ons druk ondervind? (1 Pet. 2:21-23)
Watter beloning sal ons as Christene kry vir ons moedige optrede? (Heb. 10:35)