Luister na God en lewe vir ewig

Die Skepper wil ons graag lei, beskerm en seën.

Inleiding

Omdat God lief is vir die mens, leer hy vir ons wat die beste manier is om te lewe.

Hoe luister ons na God?

Ons moet weet wat om te doen en wie ons kan help om dit te doen.

Wie is die ware God?

Ons kan sy naam leer ken en uitvind watter soort persoon hy is.

Hoe was die lewe in die Paradys?

Die eerste deel van die Bybel beskryf dit.

Die groot Vloed – Wie het geluister? Wie het nie?

Hoe het mense gewys wat hulle gesindheid regtig is?

Wat leer ons uit die groot Vloed?

Dit is nie net geskiedenis nie.

Wie was Jesus?

Hoekom is dit belangrik om oor hom te leer?

Wat beteken Jesus se dood vir jou?

Dit maak wonderlike seëninge moontlik.

Wanneer sal die aarde ’n paradys word?

Die Bybel voorspel dinge wat sal gebeur wanneer die tyd naby is.

Luister Jehovah na ons?

Oor watter soort dinge kan jy met hom praat?

Hoe kan jou gesin gelukkig wees?

Die Skepper van die gesin gee die beste raad.

Hoe kan ons God bly maak?

Daar is sekere dinge wat hy haat en ander dinge wat hy liefhet.

Hoe kan jy wys dat jy lojaal is aan Jehovah?

As jy graag lojaal aan Jehovah wil wees, sal dit jou keuses beïnvloed.