VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 Aan die Romeine Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 Oorsig 1 Groete (1-7) Paulus wil Rome besoek (8-15) Regverdige sal deur geloof lewe (16, 17) Goddeloses het geen verskoning nie (18-32) God se eienskappe in skepping gesien (20) 2 God se oordeel oor Jode en Grieke (1-16) Hoe die gewete werk (14, 15) Die Jode en die Wet (17-24) Besnydenis van die hart (25-29) 3 “God sal betroubaar wees” (1-8) Jode sowel as Grieke onder sonde (9-20) Regverdigheid deur geloof (21-31) Niemand kan God se glorieryke eienskappe volmaak weerspieël nie (23) 4 Abraham as regverdig beskou weens geloof (1-12) Abraham, die vader van almal wat geloof het (11) Belofte as gevolg van geloof ontvang (13-25) 5 Met God versoen deur Christus (1-11) Dood deur Adam, lewe deur Christus (12-21) Sonde en dood het na almal versprei (12) Een regverdige daad (18) 6 Nuwe lewe deur doop in Christus (1-11) Moenie dat sonde in julle liggame regeer nie (12-14) Van slawe van sonde tot slawe van God (15-23) Betaling vir sonde: dood; God se gawe: lewe (23) 7 Illustrasie oor bevryding van Wet (1-6) Sonde bekend gemaak deur Wet (7-12) Die stryd teen sonde (13-25) 8 Lewe en vryheid deur die gees (1-11) Gees van aanneming getuig (12-17) Skepping wag op vryheid van God se kinders (18-25) “Die gees pleit vir ons” (26, 27) Vooraf gekies deur God (28-30) Oorwinning deur God se liefde (31-39) 9 Paulus hartseer oor vleeslike Israel (1-5) Abraham se ware nageslag (6-13) God se keuse kan nie bevraagteken word nie (14-26) Voorwerpe van woede en van genade (22, 23) Net ’n oorblyfsel sal gered word (27-29) Israel se struikeling (30-33) 10 Hoe om God se regverdigheid te verkry (1-15) Openbare bekendmaking (10) Om Jehovah se naam aan te roep, beteken redding (13) Lieflike voete van verkondigers (15) Goeie nuus verwerp (16-21) 11 Die hele Israel nie verwerp nie (1-16) Illustrasie van olyfboom (17-32) Diepte van God se wysheid (33-36) 12 Julle liggame ’n lewende offerande (1, 2) Verskillende vermoëns, een liggaam (3-8) Hoe om as ware Christene te lewe (9-21) 13 Onderdanigheid aan owerhede (1-7) Betaling van belasting (6, 7) Liefde vervul die Wet (8-10) Gedra julle soos mense hulle in die dag gedra (11-14) 14 Moenie mekaar oordeel nie (1-12) Moenie ander laat struikel nie (13-18) Bevorder vrede en eenheid (19-23) 15 Verwelkom mekaar, soos Christus gedoen het (1-13) Paulus, kneg van die nasies (14-21) Paulus se reisplanne (22-33) 16 Paulus stel Febe voor, ’n bedienaar (1, 2) Groete aan Romeinse Christene (3-16) Waarskuwing teen verdeeldhede (17-20) Groete van Paulus se medewerkers (21-24) Heilige geheim nou bekend (25-27) Vorige Volgende Druk Deel Deel Romeine – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) Romeine – Oorsig Afrikaans Romeine – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt Romeine bl. 1605-1606