Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kosbare dogter

Kosbare dogter

Laai af:

  1. 1. Toe sy ’n kleinding was,

    het hy geweet.

    Daar sou nog vreugdes, maar

    soms ook hartseer wees.

    Maar sy’t haar bes probeer —

    toetse goed hanteer.

    Dit het sy hart so verbly.

    (REFREIN)

    Kosbare dogter, hy’s so trots op jou.

    Hy sal altyd lief bly vir jou.

  2. 2. Sy probeer doen wat staan

    in God se Woord.

    Want sy dink: “Pappa’s daar,

    hy sal vir my troos.”

    Sy’s bly sy weet dis waar

    dat hy’s lief vir haar.

    Dit raak haar hart wanneer hy sê:

    (REFREIN)

    “Kosbare dogter, ek’s so trots op jou.

    Ek sal altyd lief bly vir jou.”

    (OORGANG)

    Ja, Jehovah weet

    en Jehovah sien.

    Hoe jy hom uit liefde

    vir sy naam dien.

    Al jou werke en

    jou groot liefde sal

    hy nooit vergeet.

    (REFREIN)

    Kosbare dogter, Hy’s so trots op jou.

    Kosbare dogter, Hy is daar vir jou.

    Kosbare dogter, Hy sal sorg vir jou.

    Kosbare dogter, Hy’t jou lief.