Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Leef vir vir ewig

Leef vir vir ewig

Laai af:

  1. 1. Hierdie wêreld sê vir jou:

    ‘Volg net jou hart, leef vir nou!’

    Maar jy’s anders, jy doen wat God wil hê.

    (BRUG)

    Want jy het ’n hoop wat jy vertrou, so jy leef vir meer as nou.

    Jy leef vir die prys – die Paradys.

    (REFREIN)

    Ja, gee wat jy het, gee God nou jou bes.

    Hy sal vir jou die krag gee wat jy nodig het.

    En vra hom elke dag om

    vir jou te help oor berge wat oor jou pad kom.

    Leef vir meer as net nou, leef vir vir ewig.

  2. 2. Hulle sal jou loof en eer,

    vir jou prys en jou dan leer

    hoe om nou beroemd te wees.

    (BRUG)

    Maar eerder as nou jaag na wind, sal jy geluk in sy diens vind.

    Leef nou vir die prys – die Paradys.