Ons sal nou aanhou
Laai af:
1. My hart het geswel toe ek eers hoor
dat ek vir ewig op die aarde kan woon.
Die wêreld wou keer dat ek aanhou leer,
maar ek wou nie toelaat dat druk vir my keer.
(BRUG)
En ek sal ook nou
aan dit wat reg is bly klou.
(REFREIN)
Ek sal aanhou om my geloof te versterk,
te stry vir wat ek weet is reg.
Sy Woord en gebed sal elke dag help
dat ek sterk kan bly en getrou
my geloof op kan bou en aan kan hou.
2. So elkeen moet kies hoe hy wil bou:
op sand of op rots - wat ewig sal hou.
Die wêreld om ons wil hê ons moet glo
dit sal nooit vergaan nie, so ‘doen wat jy wil!’
(BRUG)
Maar ons glo ons God:
dat sy Koninkryk kom!
(REFREIN)
Kom ons hou aan om ons geloof te versterk,
te stry vir wat ons weet is reg.
Sy Woord en gebed sal elke dag help
dat ons sterk kan bly en getrou
ons geloof op kan bou en aan kan hou.
(REFREIN)
Kom ons hou aan om ons geloof te versterk,
te stry vir wat ons weet is reg.
Sy Woord en gebed sal elke dag help
dat ons sterk kan bly en getrou
ons geloof op kan bou en aan kan hou.
En aan kan hou.
En aan kan hou.