Jehovah, my ma en ek
Laai af:
1. My mamma werk hard vir ons.
En sy kyk mooi na my.
As ons twee saam bid tot God,
maak dit ons só bly.
Ons mooi familie van drie
het ek baie, baie lief!
Saam kan ons enigiets doen. Ons is sterk –
Jehovah, my ma en ek.
2. Ons lees Bybelstories deur
voordat ons gaan slaap.
Ek hou van Timoteus
en ook sy ma.
Want sy’t hom mooi geleer
en haar geloof met hom gedeel.
My ma doen dit ook, so ons is saam sterk –
Jehovah, my ma en ek.
(Einde)
Ek wil graag dankie sê, maar hoe?
Ek sal wat ek leer, ook doen.
Ek is so trots op my mooi familie, want saam is ons sterk –
Jehovah, my ma en ek.