Ons het gesinsaanbidding lief
Laai af:
1. Ons hou daarvan as ons leer oor Jehovah
en mense wie se voorbeeld ons wil volg!
So as dit tyd is vir gesinsaanbidding,
kan ons nie wag nie, want ons weet wat kom!
(REFREIN)
Ons gesinsaanbidding maak God bly.
Luister en doen wat God sê.
Ons gesinsaanbidding is die tyd
wat help dat ons mekaar en God liefhet.
2. As almal deelneem in ons Bybelstudie,
dan vlieg die tyd so vinnig verby.
En omdat ons gesinsaanbidding liefhet,
sien almal elke week daarna uit!
(REFREIN)
Ons gesinsaanbidding maak God bly.
Luister en doen wat God sê.
Ons gesinsaanbidding is die tyd
wat help dat ons mekaar en God liefhet.