Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

2. Die herdenking van iemand se geboorte (Genesis 40:20)

9. ’n Levitiese stad wat oorspronklik aan die stam Dan toegewys is (Josua 21:20, 23)

10. Wyn wat gegis het (Numeri 6:3)

11. Sy seun, Pashur, het Jeremia teëgestaan en hom in die blok gesit (Jeremia 20:1, 2)

12. Onrein dier (Levitikus 11:29)

16. Gedenkklippe wat opgerig is nadat die Israeliete deur die Jordaan getrek het, is hiermee bestryk (Deuteronomium 27:4)

18. “Jehovah se dag sal presies soos ’n dief in die — kom” (1 Tessalonisense 5:2)

19. Naam van die linkerpilaar voor Salomo se tempel (1 Konings 7:21)

21. Jesus het dit bestraf (Matteus 8:26)

22. Die plek waarheen Sanballat Nehemia probeer lok het om hom kwaad aan te doen (Nehemia 6:2)

23. Omdat Jesus se onderkleed daarsonder was, het die soldate die lot daaroor gewerp (Johannes 19:23, 24)

24. Ragab het die spioene hiermee laat afsak om hulle te help ontsnap (Josua 2:18)

25. Hierdie profeet van Samaria het die leër van die Israeliete omgepraat om die gevangenes van Judea te laat terugkeer (2 Kronieke 28:9)

27. Paulus het dit oorweeg om hom na Titus in Kreta te stuur (Titus 3:12)

28. Gereed (Genesis 13:17)

30. ’n Man wat oor die paleis in Tirsa was (1 Konings 16:9)

31. Ester is met hierdie amp beklee in die plek van Vasti (Ester 2:17)

32. Regbank (Romeine 14:10)

Af

1. Die gesalfdes sal binne so ’n kort tydjie as geesskepsele opgewek word (1 Korintiërs 15:52)

3. ’n Vrou wat ’n ander man se vrou word terwyl haar man nog lewe, word so genoem (Romeine 7:3)

4. Kleinste letter in die Griekse en Hebreeuse alfabet (Matteus 5:18AB)

5. “— hulle vrugte sal julle hulle herken” (Matteus 7:16)

6. Die Israeliete is verbied om dit te maak (Exodus 20:23)

7. Seun van Kaleb by sy byvrou, Efa (1 Kronieke 2:46)

8. Eerste boek van die Pentateug

13. Hy was die owerste van die Leviete oor die vervoer (1 Kronieke 15:22)

14. Mense wat in ’n spesifieke land gebore is (Handelinge 28:2AB)

15. Iemand wat ’n afvallige groet, word dít “in sy goddelose werke” (2 Johannes 11)

17. Een van Juda se min goeie konings (1 Konings 15:11)

20. Farao het van sewe vettes en sewe maeres gedroom (Genesis 41:5, 6)

23. Hy is “’n wildsbok” genoem (Genesis 49:21)

26. In Jesus se illustrasie van die saaier het dít die saad verstik (Matteus 13:7)

27. ’n Seun van Sem wat die voorvader van die Assiriërs was (1 Kronieke 1:17)

29. Die vader van Samgar, een van Israel se rigters (Rigters 3:31)

31. Plek waarvandaan die Arameërs na Sirië gekom het (Amos 9:7)

Oplossing op bladsy 27

Oplossing dwars

2. VERJAARSDAG

9. GIBBETON

10. ASYN

11. IMMER

12. AKKEDIS

16. KALK

18. NAG

19. BOAS

21. SEE

22. ONO

23. NAAT

24. LYN

25. ODED

27. ARTEMAS

28. KLAAR

30. ARSA

31. KONINGIN

32. REGTERSTOEL

Oplossing af

1. OOGWINK

3. EGBREEKSTER

4. JOTA

5. AAN

6. SILWERGODE

7. GASES

8. GENESIS

13. KENANJA

14. INBOORLINGE

15. DEELGENOOT

17. ASA

20. ARE

23. NAFTALI

26. DORINGS

27. ASSUR

29. ANAT

31. KIR