ONTWAAK! April 2013 | ’n Oplossing vir gesinsgeweld

Bybelonderrig het baie al gehelp om van ’n gewelddadige tot ’n goedhartige en respekvolle persoon te verander.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: Die eerste prostetiese kakebeen wat deur middel van ’n 3D-laserdrukker gemaak is en Antarktika se bedreigde ekologie.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om kwetsende spraak te vermy

Wat kan jy doen as jy en jou huweliksmaat toegelaat het dat kwetsende woorde julle verhouding ondermyn?

ONDERHOUD

‘Ek is oortuig dat lewe deur God ontwerp is’

Lees waarom ’n wetenskaplike sy beskouing van die Bybel, evolusie en die oorsprong van lewe verander het.

VOORBLADONDERWERP

’n Oplossing vir gesinsgeweld

Hoe kan Bybelbeginsels selfs die gewelddadigste mense help om hulle gedrag te verander?

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Indonesië

Leer meer oor die kultuur en gebruike van hierdie vriendelike, geduldige en gasvrye mense.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Gesondheid

Leer wat die Bybel sê oor siekte en die behandeling daarvan.

Kom vinnig by ons aanlyn inligting uit!

Ontwaak! bevat nou QR-kodes wat maklike toegang tot ons webwerf moontlik maak.

Nog aanlyn materiaal

Sê nou ek word afgeknou?

Baie wat afgeknou word, voel magteloos. Hierdie artikel verduidelik wat gedoen kan word om die situasie te verbeter.

Jakob, Esau en die gereg

Leer van Jakob en Esau! Laai hierdie aktiwiteit af, druk dit en kleur dit dan in.