ONTWAAK! Desember 2013 | Kan jy die nuusmedia vertrou?

Baie mense vertrou nie die nuus wat hulle lees en hoor nie. Vind uit hoe jy versigtig kan wees en tog ’n oop gemoed kan behou.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: Oorgekwalifiseerde werksaansoekers, asemhalingsiektes, voetgangers wat nie aandag skenk nie, en meer.

VOORBLADONDERWERP

Kan jy die nuusmedia vertrou?

Vind uit hoe jy kan vasstel of die nuus wat jy lees en hoor, betroubaar is.

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Brasilië

Brasilië strek oor byna die helfte van Suid-Amerika. Lees meer oor die geskiedenis van Brasilië se uiteenlopende kulture.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Jesus

Is Jesus God? Wanneer is Jesus gebore? Is hy opgewek nadat hy gesterf het?

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om ’n goeie luisteraar te wees

Om aandagtig te luister, is nie bloot ’n tegniek nie, maar is ’n blyk van liefde. Leer hoe jy ’n beter luisteraar kan wees.

Die sondagsrokkie—’n Raaisel word opgelos

Britse waarnemers bewonder hierdie kleurryke skoenlappers al baie lank. Navorsers het onlangs die raaisel van hulle jaarlikse verdwyning opgelos.

Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2013

’n Indeks van al die artikels wat gedurende 2013 in die Ontwaak! verskyn het, volgens onderwerp gerangskik.

IS DIT ONTWERP?

Die bergingsvermoë van DNS

DNS is al “die allerbeste hardeskyf” genoem. Vind uit waarom.

Nog aanlyn materiaal

Sê nou mense skinder van my?

Hoe kan jy skinderstories oor jou hanteer sodat dit jou nie onderkry of jou reputasie vernietig nie?

Wat moet ek omtrent sexting weet?

Word druk op jou geplaas om seksboodskappe te stuur? Wat is die gevolg van sexting? Is dit net onskadelike flankeerdery?

Farao verhef Josef

Voltooi hierdie prent en vind uit waarom dit dalk vir Josef se broers moeilik was om hom te herken.