ONTWAAK! November 2014 | Sleutels tot ’n gelukkige lewe
Die Bybel bevat praktiese raad wat jou kan help om ’n gelukkige lewe te lei. Kyk na vier voorbeelde van die Bybel se betroubare wysheid.
Ons beskou die wêreld
Onderwerpe sluit in: Pogings om Ecuador se reënwoud te beskerm, word laat vaar, probleme met MIV-besmette bloed, toesig oor troeteldiere in Australië.
VOORBLADONDERWERP
Sleutels tot ’n gelukkige lewe
Kan die Bybel se wysheid jou werklik help om ’n gelukkige lewe te hê? Hierdie artikel bespreek vier Bybelbeginsels wat werklik doeltreffend is.
Romeinse akwadukte—Wonders van die ingenieurswese
Waarom het die eertydse Romeine akwadukte gebou? Waarom is hierdie akwadukte ’n ingenieursprestasie?
HULP VIR DIE GESIN
As jou kind leuens vertel
Wat moet jy doen as jou kind leuens vertel? Hierdie artikel bespreek Bybelse raad wat jou kan help om jou kind te leer hoe belangrik dit is om die waarheid te praat.
LEWENSVERHAAL
Ek het hoop gevind toe ek dit die nodigste gehad het
Op 20-jarige ouderdom het Miklós Aleksza verlam geraak weens ’n tragiese ongeluk. Hoe het die Bybel hom gehelp om ware hoop op ’n beter toekoms te vind?
DIE BYBEL SE BESKOUING
Reinheid
Kyk na die Bybel se redelike raad, wat miljoene gehelp het om ’n rein, gesonde lewe te geniet.
“’n Treffende simbool”
Waarom lê ’n gebou in die stad Hirosjima, Japan, sedert 1945 gedeeltelik in puin? Lees omtrent hierdie unieke gebou en hoe dit verband hou met die Bybel se beloftes vir die toekoms.
Nog aanlyn materiaal
Waarom moet ek ander help?
Dit help jou op ten minste twee maniere om goeie dinge vir ander te doen. Lees meer hieroor.
Jongmense praat oor geld
Kry wenke oor hoe om geld te spaar, dit uit te gee en dit op sy plek te hou.
Bybelkaart oor Mirjam
Watter musiekinstrument het Mirjam gespeel? Leer meer oor haar deur hierdie Bybelkarakterkaart af te laai.