ONTWAAK! Desember 2014 | Wat jy omtrent geestesversteurings moet weet
Geestesversteurings kan uiters belemmerend wees, en tog versuim baie mense wat daaraan ly, om behandeling te kry. Waarom?
VOORBLADONDERWERP
Wat jy omtrent geestesversteurings moet weet
Nege stappe kan jou help om met ’n geestesversteuring saam te lewe.
Ons beskou die wêreld
Onderwerpe sluit in: ’n verslag oor die langslewende dier, ’n bekende meer wat opdroog en die gevaarlikste tyd van die jaar vir hartaanvalle.
HULP VIR DIE GESIN
Hoe om ’n kompromis aan te gaan
Vier sleutelstappe kan jou en jou huweliksmaat help om rusies te vermy en saam oplossings te vind.
Groot oë —Klein lyfie!
Elkeen van hierdie eienaardige diertjie se oë is groter as sy brein.
ONDERHOUD
’n Professor van finansiële rekeningkunde verduidelik waarom hy aan God glo
Professor Stephen Taylor sê dat ’n studie van die Bybel die beste belegging is wat hy nog ooit gemaak het.
Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2014
’n Lys van artikels wat in die nommers van 2014 verskyn het, in kategorieë verdeel.