ONTWAAK! Mei 2015 | Hoop vir die haweloses en die armes

Die Bybel toon nie net hoe die haweloses en die armes nou gehelp kan word nie, maar voorspel ook ’n tyd wanneer daar nie meer haweloosheid en armoede sal wees nie.

ONS BESKOU DIE WÊRELD

Asië in die kollig

Met watter uitdagings het Asiatiese nasies te kampe wanneer dit kom by die opvoeding en beskerming van hulle burgers? Kan die Bybel se wysheid help?

VOORBLADONDERWERP

Hoop vir die haweloses en die armes

Praktiese raad uit die Bybel kan jou finansiële sekuriteit en emosionele gesondheid verbeter.

HULP VIR DIE GESIN

Leer jou kinders om gehoorsaam te wees

Raak jy en jou kind gedurig in ’n wilstryd gewikkel en lyk dit of jou kind altyd wen? Vyf wenke oor ouerskap kan help.

“God help ons om te herstel”

Drie gyselaars gedurende die aanval op ’n skool in Beslan in 2004 verduidelik hoe hulle daardie afgryslike ondervinding verwerk het.

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Al-Khwarizmi

“Die allerbelangrikste wiskundige hulpmiddel wat nog ooit ontwikkel is”, word aan hierdie Arabier van die agtste eeu toegeskryf.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Geweld

Hoe beskou God geweld? Kan gewelddadige mense verander?

IS DIT ONTWERP?

Die ligorgaan van die Hawaise dwerginkvis

Die dier voorsien sy eie lig—maar nie om te sien of gesien te word nie.

Nog aanlyn materiaal

Asseblief en dankie

Caleb besef dat dit die wêreld se verskil maak om hierdie woorde te gebruik.