ONTWAAK! Nr. 4 2016 | Laat jou gewoontes vir jou werk
Gewoontes het ’n uitwerking op jou daaglikse lewe, of jy dit nou besef of nie. Dit kan negatief of positief wees.
VOORBLADONDERWERP
Laat jou gewoontes vir jou werk
Maak seker dat jou gewoontes vir jou eerder as teen jou werk.
VOORBLADONDERWERP
1 Wees realisties
Jy kan nie net oornag goeie gewoontes aanleer en slegte gewoontes afleer nie. Kyk hoe om prioriteite te stel.
VOORBLADONDERWERP
2 Beheer jou omgewing
Wees in beheer van jou omgewing sodat dit jou kan help om die regte besluite te neem.
VOORBLADONDERWERP
3 Dink aan die langtermyngevolge
Moenie moed opgee nie, al vind jy dit moeilik om nuwe gewoontes aan te leer of oues af te leer!
Wat sê die Bybel oor homoseksualiteit?
Veroordeel dit homoseksuele dade? Bevorder dit homofobie?
HULP VIR DIE GESIN
Hoe om verandering te hanteer
Verandering is onvermydelik. Kyk wat party gedoen het om dit suksesvol te hanteer.
LANDE EN VOLKE
’n Besoek aan Kirgistan
Mense in Kirgistan is bekend vir hulle gasvryheid en respek. Watter gebruike kenmerk hulle gesinslewe?
DIE BYBEL SE BESKOUING
Fisiese skoonheid
Die media en die modebedryf kan ’n ongebalanseerde beskouing van voorkoms bevorder.
IS DIT ONTWERP?
Die periodieke sonbesie se lewensiklus
Hierdie fassinerende insekte het ’n vreemde lewensiklus en verskyn slegs ’n paar weke lank een keer elke 13 of 17 jaar.
Nog aanlyn materiaal
Hoe om op te hou stry
Stry jy en jou maat alewig? Leer hoe Bybelbeginsels jou huwelik tot voordeel kan strek.
Jongmense praat oor geloof in God
In hierdie video van drie minute verduidelik tieners hoekom hulle oortuig is dat daar ’n Skepper is.