Saakregister Vir Die Wagtoring 2001
Saakregister Vir Die Wagtoring 2001
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Beskerming in wêreld vol gevare, 2/1
Beter wêreld skep? 10/15
Bloedlose chirurgie, 3/1
Bome wat toets van die tyd deurstaan, 7/1
Duiwel, 9/1
Duursamer as goud, 8/1
“Ek beroep my op Caesar!” 12/15
Gebalanseerde beskouing van geld, 6/15
Geestelike paradys, 3/1
Geluk, 3/1
“Genesing vir jou naeltjie”, 2/1
Goeie nuus van Koninkryk, 4/1
Grondslag vir jou opvattings, 8/1
Gulde Reël is prakties, 12/1
Hasmoneërs, 6/15
Henog het met God gewandel, 9/15
Hoe jeug suksesvol kan wees, 8/15
“In u lig sien ons die lig”, 12/1
Jy kan ware geloof hê, 10/1
Kan enigiets mense verenig? 9/15
Kerkvaders—Voorstanders van waarheid? 4/15
‘Kyk! Die groot skare!’ 5/15
Leer by palmboom, 10/1
Letsels van oorlog, 1/1
Lewe ná die dood? 7/15
Lyding, 5/15
Noag se geloof veroordeel wêreld, 11/15
Onsterflike gees? 7/15
‘Oogsalf om in oë te smeer’, 12/15
Origines—Hoe leringe die Kerk geraak het, 7/15
Paulus organiseer noodlenigingsprogram, 3/15
Skitiërs, 11/15
Spiritisme, 5/1
Stryd teen armoede—Verlore? 2/15
Vernietigers van bome, 11/1
“Verskuilde openbare gesondheidsgevaar” (Internetpornografie), 4/15
Wat het werklik waarde? 9/15
Wees dankbaar, gelukkig, 9/1
Wie se standaarde kan jy vertrou? 6/1
BYBEL
Bybel as ’n enkele boek, 5/1
Cyrillus en Metodius—vertalers, 3/1
Dooie See-rolle, 2/15
Nuwe Wêreld-vertaling word waardeer, 11/15
Verstaan die Bybel, 7/1
Waarom bestudeer, 7/1
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Belydenis, 6/1
Beskerm gewete, 11/1
Bied negatiewe gevoelens die hoof, 4/15
Bied ontmoediging die hoof! 2/1
‘Deur wysheid word dae baie’ (Spr 9), 5/15
Gehoorsaamheid—belangrike les as kind, 4/1
‘Gelukkig die mens wat wysheid gevind het’ (Spr 8), 3/15
“Hardloop só”, 1/1
Hoe reageer jy op huigelary? 11/15
Hulp aan weduwees, 5/1
Is jy werklik verdraagsaam? 7/15
‘Koop geleë tyd uit’, 5/1
Kweek deugsaamheid aan, 1/15
Lojaliteit, 10/1
Mag van die gewoonte, 8/1
Neem goeie besluite, 9/1
Oorkom struikelblokke wat vooruitgang belemmer, 8/1
‘Seën van Jehovah maak ryk’, 11/1
‘Seëninge is op regverdige’ (Spr 10), 7/15
Sien om na wese en weduwees, 6/15
Twyfelgedagtes, 7/1
Vermy ’n geestelike hartaanval, 12/1
Versterk vertroue in Jehovah, 6/1
Voel jy dat ander jou misverstaan? 4/1
Voorsien wat julle kinders nodig het! 12/15
Wandel op ‘pad van regskapenheid’ (Spr 10), 9/15
Welslae ten spyte van agtergrond, 4/15
JEHOVAH
‘Seën van, maak ryk’, 11/1
Versterk vertroue in, 6/1
JEHOVAH SE GETUIES
2000-Jaarvergadering, 1/15
‘Bedank Getuies vir godsdiensvryheid’, 5/15
Beste loopbaan vir jou? (Betheldiens), 3/15
Bestuursliggaam en wetlike korporasie, 1/15
Brilmaker saai saadjie (die Oekraïne, Israel), 2/1
“Daders van God se woord”-streekbyeenkomste, 1/15
“Dag van godsdiensverdraagsaamheid” (skool in Pole), 11/1
Frankryk, 8/15, 9/1
Gileadgraduerings, 6/15, 12/15
Hulle gee vir mekaar om (oorlogsvlugtelinge), 4/15
Hulle seëvier oor Nazi-vervolging, 3/15
Hulp vir jongmense, 7/15
Kenia, 2/15
Lewegewende water in Andes, 10/15
“Meesterlike projek” (Fotodrama), 1/15
Nie alleen toe geloof getoets is nie (bloed), 4/15
Ons doen ons bes! (sendelinge), 10/15
Oorwinning in Grondwetlike Hof (Duitsland), 8/15
Sertifikaat van Voortreflikheid (Kongo [Kinshasa]), 8/15
“Sien jou in God se Koninkryk” (F. Drozg), 11/15
Streekbyeenkomste—vreugdevolle broederskap, 9/15
Vroeër wolwe—Nou skape! 9/1
JESUS CHRISTUS
Die ware Jesus, 12/15
Jesus red—Hoe? 11/15
Opstanding, 3/15
KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
2/1, 4/1, 5/1, 6/1, 8/1, 10/1, 12/1
LEWENSVERHALE
Dankbaar vir kosbare herinneringe! (D. Caine), 8/1
Ek dien met my hele siel ondanks beproewinge (R. Lozano), 1/1
Ek dien waar ek nodig is (J. Berry), 2/1
Hy het “tot die einde toe volhard” (L. Swingle), 7/1
“Jehovah was nog altyd baie goed vir my!” (K. Klein), 5/1
Lewe vol verrassings (E. & H. Beveridge), 10/1
Lig skyn in die Midde-Ooste (N. Salem), 9/1
Onderskraag deur Jehovah (F. Lee), 3/1
Ons aanvaar Jehovah se uitnodigings (M. Zanardi), 12/1
Ons het Jehovah op die proef gestel (P. Scribner), 7/1
Ons was ’n span (M. Barry), 4/1
Ryk lewe in Jehovah se diens (R. Kurzen), 11/1
Volharding in Jehovah se weg (L. Valentino), 5/1
Vreugdevol en dankbaar ondanks verlies (N. Porter), 6/1
STUDIEARTIKELS
Aanskou die Een wat wonderlike dinge doen! 4/15
Abraham—’n voorbeeld van geloof, 8/15
“As God vir ons is, wie sal teen ons wees?” 6/1
Bedink die gees en bly lewe! 3/15
Behou jou vreugde in Jehovah se diens, 5/1
‘Beklee julle met lankmoedigheid’, 11/1
Bewaak jou hart, 10/15
Beweeg vooruit na finale oorwinning! 6/1
Bly standvastig asof jy die Onsigbare sien! 6/15
Deel in die vreugde wat dit verskaf om te gee! 7/1
“Die woord van Jehovah het bly groei”, 4/1
Diegene wat in die lig wandel, is vreugdevol, 3/1
Gee ag op God se wonderlike werke, 4/15
Goddelike leiding om ’n huweliksmaat te kies, 5/15
Het jy die waarheid jou eie gemaak? 2/1
Hoe kan julle ’n “verlore” seun help? 10/1
Hoe om ’n geestelike sterk gesin te bou, 5/15
Hoe om menslike swakheid te oorwin, 3/15
Hoe verreikend is jou liefde? 1/1
Hou tred met Jehovah se organisasie, 1/15
Jehovah is ’n lankmoedige God, 11/1
Jehovah is ons toevlug, 11/15
Jehovah se herstelde volk loof hom wêreldwyd, 2/15
Jehovah se oordeelsdag is naby! 2/15
Jehovah se seën maak ons ryk, 9/15
Jehovah toon ons hoe om ons dae te tel, 11/15
Kan jy “onderskei wat reg sowel as verkeerd is”? 8/1
Laat jou vooruitgang duidelik wees, 8/1
Leef jy jou toewyding na? 2/1
“Leer by my”, 12/15
Loof Jehovah vir sy groot dade! 5/15
Moenie ophou om te doen wat voortreflik is nie, 8/15
Moenie vergeetagtige hoorders word nie, 6/15
Neig jou hart om Jehovah te vrees, 12/1
Ons moet geloof hê soos dié van Abraham! 8/15
Opsieners en bedieningsknegte word teokraties aangestel, 1/15
Redding vir diegene wat die lig kies, 3/1
Sal Jehovah se seën jou inhaal? 9/15
Soek Jehovah voor die dag van sy toorn, 2/15
‘Soek vrede en streef dit na’, 9/1
Verbly jou in die kennis van Jehovah, 7/1
Verkry ’n hart waarin Jehovah behae het, 10/15
Verligting van spanning—praktiese hulp, 12/15
Volg Jehovah na wanneer julle julle kinders oplei, 10/1
Volhard in die oeswerk! 7/15
Vrede van die Christus in ons harte heers? 9/1
Vrees Jehovah en onderhou sy gebooie, 12/1
Ware Christelike geloof seëvier! 4/1
Wees vreugdevol saam met die gelukkige God, 5/1
Wees vreugdevolle oeswerkers! 7/15
Wie sal ons skei van God se liefde? 10/15
Word opgebou deur liefde, 1/1
VRAE VAN LESERS
Abrahamitiese verbond—Ur of Haran? 11/1
Alle dinge “vir” Jesus geskep? (Kol 1:16), 9/1
Bid vir uitgesette persone? (Jer 7:16), 12/1
Christenvrou en die viering van godsdienstige vakansiedae, 12/15
Draaghoute van verbondsark (1Kn 8:8), 10/15
Gaan in Jehovah se rus in (Heb 4:9-11), 10/1
“Hemele” (2Pe 3:13) en “hemel” (Op 21:1), 6/15
Hoe het die slang gekommunikeer? 11/15
Hoe lank het Job gely? 8/15
Kopiëring van rekenaarsagteware, 2/15
“Onwettige afgoderye” (1Pe 4:3), 7/15
Waar was Daniël gedurende toets voor die goue beeld? (Da 3), 8/1
Waarom aan ouer manne bely? 6/1
Wanneer is “Heilige der Heilige” gesalf? (Da 9:24), 5/15
Wat dit beteken om “met gees” te aanbid (Joh 4:24), 9/15