Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2012
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Abraham, 1/1
Afguns, 2/15
Agt konings geopenbaar, 6/15
Ahasveros (in Ester), 1/1
Altaar aan “Onbekende God”, 3/1
Annas in Evangelieverslae, 4/1
Armageddon, 2/1
Asfalt as messelklei, 7/1
Bakstene in eertydse Egipte, 1/1
Belastinggaarders (eerste eeu), 3/1
“Beloning vir julle werk” (Asa), 8/15
Bevrore menslike embrio’s, 12/15
Boere (Bybeltye), 5/1
Christene voor 70 HJ uit Judea gevlug? 10/1
“Die profeteseuns”, 10/1
Dood van God se lojales “kosbaar”, 5/15
Drie-eenheid, 3/1
Edelstene in borsstuk van hoëpriester, 8/1
Eerste indrukke, 3/1
Fluite by begrafnisse in Jesus se dag? 2/1
Gaan alle goeie mense hemel toe? 8/1
Geesskepsele, raak hulle ons? 7/1
Geloof ’n emosionele kruk? 11/1
Glo jy dat jy voorheen gelewe het? 12/1
Godsdiens en die politiek, 5/1
Goeie nuus in verband met godsdiens, 5/1
Herder (Bybeltye), 11/1
Het beskerm, voorsien, volhard (Josef), 4/1
Hoe gekoop en verkoop in Israel, 9/1
Hoe is briewe in Bybeltye afgelewer? 9/1
Hoe om weer vertroue op te bou (ná egbreuk), 5/1
Iets beters as Kersfees, 12/1
Joodse geslagsregisters, 6/1
Kan jy vir ewig lewe? 10/1
Kenmerke van ware Christelike geloof, 3/1
Kies suksesvolle toekoms, 5/1
Kleiner inkomste, 6/1
Kleure, materiaal in Bybeltye, 3/1
Korrupsie ooit uitgewis word? 10/1
Musikante, instrumente (Bybeltye), 2/1
Natan—Lojale voorstander van rein aanbidding, 2/15
“Onmoontlik!”—Wat beteken dit? 6/1
Oordeelsdag, 9/1
Papier in Bybeltye, 7/1
Penne, ink in Bybeltye, 11/1
“Regterstoel” (Han 18:12), 5/1
Sal aarde vergaan? 2/1
Skoonheidsmiddels in Bybeltye, 12/1
Sout verloor southeid? (Mt 5:13), 12/1
Spiritisme, 3/1
Tabak, 8/1
Tente wat Paulus gemaak het, 11/1
Tessalonika, 6/1
Verlies van ’n dragma, 12/1
Verstandig, moedig en onselfsugtig opgetree (Ester), 1/1
Vissermanne (Bybeltye), 8/1
“Voortreflike vrou” (Rut), 10/1
“Waar u gaan, sal ek gaan” (Rut), 7/1
Waarom slegs met ’n medegelowige trou? 7/1
Waarom vier party nie Kersfees nie? 12/1
Wanneer Anglo-Amerikaanse Wêreldmoondheid sewende wêreldmoondheid geword het, 6/15
Wonderwerke, 8/1
Wyn as geneesmiddel, 8/1
BYBEL
Bygelowige gebruik, 12/15
Coverdale Engelse Bybel, 6/1
Swahili, 9/1
Uniek, 6/1
Verander lewens, 1/1, 2/1, 4/1, 5/1, 7/1, 8/1, 10/1, 11/1
Vir jongmense, 1/1, 4/1, 7/1, 10/1
Voorspel die toekoms? 1/1
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Eerste-eeuse Christene en die politiek? 5/1
Gawe om ongetroud te kan bly, 11/15
Getroud wees om gelukkig te wees? 10/1
Goedhartigheid, 9/1
Hoe gee jy raad? 3/15
Leer jou kinders, 3/1, 6/1, 9/1, 12/1
Maak studietyd aangenaam en produktief, 1/15
My Bybellesse, 2/1, 5/1, 8/1, 11/1
Plegtige verklaring van getrouheid, 12/15
Pornografie lei tot uitsetting? 3/15
Skuld, 11/1
Soek “bekwame leiding”, 6/15
Waarom word Christene gedoop? 4/1
Wanneer adolessent jou geloof bevraagteken, 2/1
‘Wees op hoede vir suurdeeg van die Fariseërs’, 5/15
JEHOVAH
Gee om vir vroue? 9/1
Hoorder van gebed, 7/1
Kom nader aan God, 1/1, 2/1, 3/1, 4/1, 5/1, 6/1, 7/1, 8/1, 9/1, 10/1, 11/1, 12/1
Straf mense in helse vuur? 10/1
Vader, 7/1
Waarom Abraham gevra om sy seun te offer? 1/1
Waarom het God ’n organisasie? 2/1
Waarom Jesus aarde toe gestuur? 12/1
Waarom naam gebruik? 6/1
Wat sou jy God vra? 11/1
Wêreldregering voorsien? 11/1
JEHOVAH SE GETUIES
“Bewaak jou hart!”-streekbyeenkomste, 5/1
Bewaring van skatte uit ons verlede, 1/15
’n Brief uit . . . , 3/1, 6/1, 9/1, 12/1
‘Die beste boodskap wat tot nog toe gehoor is’ (Kanadese radio), 11/15
“Die geskiedenis lieg nie” (Estland), 12/1
‘Dit het my opvallend gemaak’ (“Dawn”-vervoerder), 2/15
Europese Hof handhaaf reg op gewetensbeswaar (V. Bayatyan), 11/1
Gileadgraduerings, 2/1, 8/1
Goedhartigheid versag bitterheid, 6/15
Grense beteken niks (Portugal, Spanje, Frankryk), 1/1
Hedendaagse Asteke, 3/1
Het God se Woord moedig verkondig! 2/15
Het vrouebedienaars? 9/1
‘Hoe sal ek preek?’ (verlamde), 1/15
Hulle gewillig aangebied in Brasilië, 10/15
Hulle gewillig aangebied in Ecuador, 7/15
Jaarvergadering, 8/15
Kolporteurs, 5/15
“My droom is bewaarheid” (om te pionier), 7/15
‘Neem asseblief ’n foto van ons’ (Mexiko), 3/15
Oorvloed het ’n tekort aangevul (bydraes), 11/15
Pelgrims, 8/15
Studie-uitgawe (Wagtoring), 1/15
Teokratiese skole, 9/15
“Uit die mond van kinders” (Rusland, Australië), 10/15
Vereenvoudigde uitgawe (Wagtoring), 12/15
Waarom van huis tot huis preek? 6/1
JESUS CHRISTUS
Antwoorde op vrae, 4/1
Apokriewe evangelies, 4/1
Beskouing van die politiek, 5/1
Betekenis van “gaan twee myl saam met hom” (Mt 5:41), 4/1
Hoe Jesus se dood herdenk? 3/1
Is Jesus God? 4/1
Misdaad van kwaaddoeners saam met Jesus tereggestel, 2/1
Waarom het manier waarop Jesus gesterf het, Jode laat struikel, 5/1
Wanneer Koning geword? 8/1
Wie het “ster” gestuur? 4/1
LEWENSVERHALE
Ek het aangetrokke gevoel tot wyse ouer persone (E. Gjerde), 5/15
Ek het ware vryheid gevind! (M. Kilin), 12/1
“Geheim” geleer uit heilige diens (O. Randriamora), 6/15
Hou sewentig jaar vas aan die slip van ’n Jood (L. Smith), 4/15
Invloed van God se Woord op Hindoefamilie (N. Govindsamy), 10/1
Jehovah het my geleer om sy wil te doen (M. Lloyd), 7/15
Jehovah het my oë geopen (P. Oyeka), 6/1
“Lieflikheid aan u regterhand, vir ewig” (L. Didur), 3/15
Nou ken ek die God wat ek aanbid (M. Bacudio), 9/1
Vriendskap van 60 jaar (L. Turner, W. Kasten, R. Kelsey, R. Templeton), 10/15
STUDIEARTIKELS
Behou ’n volkome hart teenoor Jehovah, 4/15
Behou jou gevoel van dringendheid, 3/15
Bewaar die positiewe gees van die gemeente, 2/15
Bied vandag se probleme moedig die hoof, 10/15
Bring heelhartige offerandes aan Jehovah, 1/15
‘Die Seun is bereid om die Vader te openbaar’, 4/15
Dien die God van vryheid, 7/15
“Een Jehovah” bring sy gesin byeen, 7/15
“Ek is met julle”, 8/15
Gedra julle as Koninkryksburgers! 8/15
Gehoorsaam God en vind baat by sy geswore beloftes, 10/15
Help mense om “uit die slaap te ontwaak”, 3/15
Hoe hierdie wêreld tot ’n einde sal kom, 9/15
Hoe om ons standpunt as “tydelike inwoners” te handhaaf, 12/15
‘Hulle is deur heilige gees meegevoer’, 6/15
Jehovah bewaar ons vir redding, 4/15
Jehovah is “’n Openbaarder van geheime”, 6/15
Jehovah laat sy vreugdevolle volk bymekaarkom, 9/15
Jehovah openbaar “wat binnekort moet plaasvind”, 6/15
Jehovah weet hoe om sy volk te verlos, 4/15
Jesus het die voorbeeld in nederigheid gestel, 11/15
“Julle weet nie die dag en ook nie die uur nie”, 9/15
Jy is ’n vertroude bestuurder! 12/15
’n Koninklike priesterdom tot voordeel van die hele mensdom, 1/15
Kweek die gees van ’n mindere aan, 11/15
Laat Jehovah jou na ware vryheid lei, 7/15
Laat julle Ja Ja beteken, 10/15
“Leer my om u wil te doen”, 11/15
Leer uit ‘die raamwerk van die waarheid’, 1/15
Leer uit die geduld van Jehovah en Jesus, 9/15
Leer waaksaamheid by Jesus se apostels, 1/15
Moenie ‘na die dinge kyk wat agter is nie’, 3/15
Ons moet ’n positiewe beskouing van ’n gespanne huwelik hê, 5/15
Ons verbly ons in ons hoop, 3/15
Pasop vir die Duiwel se strikke, 8/15
Staan vas en vermy Satan se strikke, 8/15
“Tydelike inwoners”, verenig in ware aanbidding, 12/15
Vergewe mekaar vryelik, 11/15
Verraad—’n Onheilspellende teken van die tye! 4/15
Vertrou op Jehovah—Die God van “tye en tydperke”, 5/15
Vind ware sukses in die lewe, 12/15
Volg Jesus se voorbeeld van waaksaamheid, 2/15
Vrede duisend jaar lank—en langer! 9/15
Vreugde is moontlik in ’n verdeelde huisgesin, 2/15
Waardeer jy werklik God se gawe van die huwelik? 5/15
Waarom moet ons Jehovah se diens eerste stel? 6/15
Ware Christene respekteer God se Woord, 1/15
Wat beteken Jehovah se vergifnis vir jou? 11/15
Watter soort gees openbaar jy? 10/15
Weerkaats jy die heerlikheid van Jehovah? 5/15
‘Wees moedig en baie sterk’, 2/15
“Wie sou ek vrees?” 7/15