DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE April 2014

Hierdie nommer bespreek hoe ons geloof soos dié van Moses kan openbaar. Hoe beskou Jehovah gesinsverantwoordelikhede en hoe help hy ons om dit na te kom?

Volg Moses se geloof na

Hoe het geloof Moses beweeg om vleeslike begeertes te verwerp en sy diensvoorregte te waardeer? Waarom het Moses sy “blik stip op die beloning gerig gehou”?

Sien jy “die Onsigbare”?

Hoe het Moses se geloof in Jehovah hom teen mensevrees beskerm en hom gehelp om geloof in God se beloftes te beoefen? Versterk jou geloof sodat jy Jehovah as ’n werklike Persoon kan sien wat jou graag wil help.

LEWENSVERHAAL

Die voltydse bedieningDie seëninge wat dit vir my meegebring het

Vind uit waarom Robert Wallen ná 65 jaar in die voltydse diens sê dat dit ’n baie lonende en sinvolle lewe was.

Niemand kan twee here dien nie

Party het na die buiteland getrek om meer geld te verdien. Watter uitwerking het dit op hulle huwelik, kinders en verhouding met God as ’n egpaar weens sekulêre werk ver van mekaar af woon?

Hou goeie moedJehovah is jou helper!

Hoe het ’n pa sy gesinslewe herstel het nadat hy ’n tyd lank in die buiteland gewerk het? Hoe het Jehovah hom gehelp om sy gesin in ’n baie swakker ekonomie te onderhou?

Waardeer jy Jehovah se waaksame sorg?

Kyk na vyf aspekte van God se liefdevolle sorg en hoe ons by sy persoonlike aandag baat vind.

Het jy geweet?

Wat het dit in Bybeltye beteken as iemand sy klere opsetlik geskeur het?