Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2018
Die artikel en die nommer waarin dit verskyn
STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING
ALLERLEI
Hy kon God se goedkeuring gehad het (Rehabeam), Jun.
Stefanus bly kalm toe hy vervolg is, Okt.
Tyd in Bybeltye, Sept.
Wet van Moses gebruik om regsgeskille op te los? Jan.
BYBEL
Hoe om jou studie van die Bybel prakties te maak en dit meer te geniet, Jul.
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
“Die regverdige sal hom in Jehovah verbly”, Des.
Goedhartigheid — Deur woorde en dade gewys, Nov.
Hoekom ons ander moet groet, Jun.
Lankmoedigheid — Volharding met ’n doel, Aug.
Leer hoe om meegevoel te hê met mense, Jul.
Vrede — Hoe kan jy dit vind? Mei
Vreugde — ’n Eienskap wat ons van God kry, Feb.
JEHOVAH SE GETUIES
1918 — Honderd jaar gelede, Okt.
Aangestelde manne — Leer by Timoteus, Apr.
Eerste Koninkryksaadjies gesaai (Portugal), Aug.
Gewillig aangebied in Madagaskar, Jan.
Gewillig aangebied in Mianmar, Jul.
’n Oorvloedige oes! (Oekraïne), Mei
Openbare toesprake maak goeie nuus bekend (Ierland), Feb.
Ouer Christene — Jehovah waardeer julle lojaliteit, Sept.
Watter geskenk kan ons aan Jehovah gee? (donasies), Nov.
LEWENSVERHALE
Alles is vir Jehovah moontlik (B. Berdibaef), Feb.
’n Arm begin — ’n Ryk einde (S. Herd), Mei
Jehovah het my altyd vertroos (E. Bazely), Jun.
Jehovah het my besluit ryklik geseën (C. Molohan), Okt.
Jehovah het my nooit in die steek gelaat nie! (E. Bright), Mrt.
Jehovah was goed vir ons (J. Bockaert), Des.
Vasbeslote om nie my hande slap te laat word nie (M. Danyleyko), Aug.
VRAE VAN LESERS
Hoe was Paulus “na die derde hemel” en “tot in die paradys weggeruk”? (2 Kor. 12:2-4), Des.
Hoekom is die bewoording in Psalm 144:12-15 verander? Apr.
Hoekom mag ons nie ons publikasies aanlyn plaas nie? Apr.
Hoekom word Paulus met ’n kaalkop uitgebeeld? Mrt.
Regterlike stappe as ’n man en ’n vrou wat nie met mekaar getroud is nie ’n nag saam deurbring? Jul.
Wie was die Weldoeners van wie Jesus gepraat het? Nov.
STUDIEARTIKELS
“As julle hierdie dinge weet, gelukkig is julle as julle dit doen”, Sept.
Behou innerlike vrede, al verander jou omstandighede, Okt.
Die lieflike weg van gasvryheid — Iets wat dringend nodig is! Mrt.
Die pad na ware vryheid, Apr.
Dien Jehovah, die God van vryheid, Apr.
Dissipline — ’n Bewys van God se liefde, Mrt.
Doop — ’n Vereiste vir Christene, Mrt.
“Ek sal in u waarheid wandel”, Nov.
Gelukkig is diegene wat “die gelukkige God” dien, Sept.
Help jy jou kind om tot doop te vorder? Mrt.
Het jy al die feite? Aug.
Hoe die Gedenkmaal tot ons eenheid bydra, Jan.
Hoekom moet ons gee aan die Een wat alles het? Jan.
Hoekom ons baie “vrug bly dra”, Mei
Hou aan om ander in liefde op te bou, Sept.
Hou aan om geestelik te groei! Feb.
Hou jy jou oë op Jehovah? Jul.
“Hy gee die vermoeide krag”, Jan.
Is jy besig om Jehovah se denke jou eie te maak? Nov.
Jehovah — Almagtig maar altyd bedagsaam, Sept.
Jehovah is lief vir mense wat “met volharding vrug dra”, Mei
Jongmense — Veg teen die Duiwel, Mei
Jongmense, fokus julle op geestelike doelwitte? Apr.
Jongmense, julle kan die beste lewe ooit hê, Des.
Jongmense, julle Skepper wil hê julle moet gelukkig wees, Des.
Ken jou vyand, Mei
Ken jy Jehovah soos Noag, Daniël en Job hom geken het? Feb.
“Koop waarheid en moet dit nie verkoop nie”, Nov.
Laat God se wette en beginsels jou gewete oplei, Jun.
‘Laat julle lig skyn’ sodat Jehovah verheerlik kan word, Jun.
Leer die waarheid aan ander, Okt.
“Luister na dissipline en word wys”, Mrt.
Mag ons almal een wees net soos Jehovah en Jesus een is, Jun.
Mense wat vrygewig is, is gelukkig, Aug.
Moedig mekaar al hoe meer aan, Apr.
Moenie oordeel volgens wat jy sien nie, Aug.
“My koninkryk is geen deel van hierdie wêreld nie”, Jun.
Ons behoort aan Jehovah, Jul.
Praat die waarheid, Okt.
Respekteer “wat God . . . onder een juk saamgevoeg het”, Des.
Sien die verskil in mense, Jan.
“Sien julle in die Paradys!” Des.
Vertrou op Jehovah en bly lewe! Nov.
Vertrou op ons Leier — Die Christus, Okt.
Volg Jehovah na — ’n God wat ander aanmoedig, Apr.
Volg Noag, Daniël en Job se gehoorsaamheid en geloof na, Feb.
Wat beteken dit om ’n geestelike mens te wees? Feb.
Watter soort liefde maak ons werklik gelukkig? Jan.
Wees bedagsaam en liefdevol soos Jehovah, Sept.
Werk elke dag saam met Jehovah, Aug.
“Wie is aan Jehovah se kant?” Jul.
Wie se erkenning wil jy graag hê? Jul.
Wie vorm jou denke? Nov.
PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING