Artikels op JW.ORG
JONGMENSE VRA
Hoe kan ek my tyd goed gebruik?
Vyf wenke wat jou kan help om nie jou kosbare tyd te mors nie.
Gaan na BYBELLERINGE > TIENERS > JONGMENSE VRA.
IS DIT ONTWERP?
Die eendmossel se gom is baie sterker as enige sintetiese produkte. Maar hoe eendmossels hulle vasheg aan nat oppervlaktes, was tot onlangs ’n raaisel.
Gaan na BYBELLERINGE > DIE WETENSKAP EN DIE BYBEL > IS DIT ONTWERP?