Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2019
Die artikel en die nommer waarin dit verskyn
STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING
ALLERLEI
Beskerming teen een van Satan se strikke (pornografie), Jun.
Oorsprong van die sinagoge, Feb.
Reis per skip in eertydse tye, Apr.
Rol van bestuurders in Bybeltye, Nov.
BYBEL
Eertydse boekrol word “oopgerol”, Jun.
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Geloof – ’n Eienskap wat ons help om sterk te wees, Aug.
Goedheid – Hoe jy dit kan aankweek, Mrt.
“Toon dat julle dankbaar is”, Des.
Voorbeeld wat ons kan help om vreugdevol te bly (Johannes die Doper), Aug.
JEHOVAH
JEHOVAH SE GETUIES
JESUS CHRISTUS
Werklik vir my gesterf? Jul.
LEWENSVERHALE
Jehovah het my meer geseën as wat ek ooit verwag het (M. Tonak), Jul.
Ons het die “pêrel van groot waarde” gevind (W. en P. Payne), Apr.
Ryk Christelike erfenis het my gehelp om te floreer (W. Mills), Feb.
STUDIEARTIKELS
Aanvaar Jehovah se hulp om bose geeste te weerstaan, Apr.
Armageddon – Iets om na uit te sien! Sept.
Behou jou onkreukbaarheid! Feb.
Berei nou voor vir vervolging, Jul.
Bereik die harte van niegodsdienstige mense, Jul.
Betoon meegevoel in jou bediening, Mrt.
Bly besig gedurende die laaste van “die laaste dae”, Okt.
Bou sterk vriendskappe op voordat die einde kom, Nov.
Breek alle redenasies af wat teen die kennis van God is! Jun.
‘Daar is ’n vasgestelde tyd’ vir werk en rus, Des.
“Dié wat na jou luister”, sal gered word, Aug.
Doen wat jy besluit het om te doen, Nov.
“Gaan . . . maak dissipels,” Jul.
Gee Jehovah uitsluitlike toegewydheid, Okt.
Help ander wat deur stresvolle tye gaan, Jun.
Hoe die heilige gees ons help, Nov.
Hoe goed ken jy Jehovah? Des.
Hoe kan jy jou hart beskerm? Jan.
Hoe om gelukkig te wees in ’n nuwe toewysing, Aug.
Hoekom moet ons wys dat ons dankbaar is? Feb.
Hou aan om Jehovah te aanbid selfs wanneer ons werk verbied is, Jul.
Hou jy jou “groot skild van geloof” in ’n goeie toestand? Nov.
Jehovah maak dit vir jou moontlik om vry te wees, Des.
Jehovah waardeer sy nederige knegte, Sept.
“Kom na my toe, . . . en ek sal julle verkwik”, Sept.
“Kyk! ’n groot menigte”, Sept.
Laat julle liefde oorvloediger word, Aug.
Lesse wat ons uit die boek Levitikus kan leer, Nov.
Liefde en geregtigheid in die Christengemeente, Mei
Liefde en geregtigheid in eertydse Israel, Feb.
Liefde en geregtigheid ondanks goddeloosheid, Mei
Loof Jehovah in die gemeente, Jan.
Luister na Jehovah se stem, Mrt.
Moenie angstig wees nie, want ek is jou God, Jan.
Moenie deur “die wysheid van hierdie wêreld” mislei word nie, Mei
Onderwerp jou gewillig aan Jehovah se gesag – Hoe en hoekom? Sept.
‘Ons gee nie moed op nie’! Aug.
Ouers – Leer julle kinders om Jehovah lief te hê, Des.
Pas op dat niemand julle gevange neem nie! Jun.
Soek sagmoedigheid en maak Jehovah bly, Feb.
Verbeter jou studiegewoontes! Mei
Verdedig die waarheid oor die dood, Apr.
Vertroosting vir dié wat mishandel is, Mei
Vertrou op Jehovah gedurende stresvolle tye, Jun.
Voer jy jou bediening ten volle uit? Apr.
Volg Jesus na en behou jou vrede, Apr.
Wat keer my om gedoop te word? Mrt.
Wat ’n eenvoudige geleentheid ons oor ’n hemelse Koning leer, Jan.
Wat ons bywoning van vergaderinge oor ons sê, Jan.
Wat sal Jehovah jou laat word? Okt.
Wys dat jy besorg is oor ander se gevoelens, Mrt.
VRAE VAN LESERS
Hoekom meisie wat “in die veld” verkrag is, onskuldig bevind sonder twee getuies? (Deut. 22:25-27), Des.
Het leerstelling van onsterflike siel in Eden onstaan? (Gen. 3:4), Des.
PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING