DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2024
Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 8 April–5 Mei 2024.
STUDIEARTIKEL 5
“Ek sal jou nooit . . . in die steek laat nie”!
Word gestudeer gedurende die week van 8-14 April 2024.
STUDIEARTIKEL 7
Lesse wat ons by die Nasireërs kan leer
Word gestudeer gedurende die week van 22-28 April 2024.
STUDIEARTIKEL 8
Hou aan om Jehovah se leiding te volg
Word gestudeer gedurende die week van 29 April–5 Mei 2024.
Ons kan gelukkig wees terwyl ons geduldig op Jehovah wag
Baie voel afgemat deur hierdie wêreld terwyl hulle op Jehovah wag om op sy vasgestelde tyd op te tree. Wat kan dit vir ons makliker maak om te wag en ons help om gelukkig te wees terwyl ons wag?
Twee nuwe lede van die Bestuursliggaam
Op Woensdag 18 Januarie 2023 is daar aangekondig dat broers Gage Fleegle en Jeffrey Winder aangestel is as lede van die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies.
Vrae van lesers
Wat sê die Bybel oor Jehovah se vermoë om die toekoms te voorspel?
Het jy geweet?
Kyk na drie faktore wat Bybelskrywers dalk beïnvloed het om sekere woorde en frases te herhaal.
STUDIEWENK