DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2024
Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 6 Januarie–2 Februarie 2025.
STUDIEARTIKEL 44
Hoe om ongeregtigheid te verduur
Word gestudeer gedurende die week van 6-12 Januarie 2025.
STUDIEARTIKEL 45
Leer uit die laaste woorde van getroue mans
Word gestudeer gedurende die week van 13-19 Januarie 2025.
STUDIEARTIKEL 46
Broers – Reik julle uit om bedieningsknegte te wees?
Word gestudeer gedurende die week van 20-26 Januarie 2025.
STUDIEARTIKEL 47
Broers – Reik julle uit om as ouermanne te dien?
Word gestudeer gedurende die week van 27 Januarie–2 Februarie 2025.
LEWENSVERHAAL
Jehovah het ons versterk in tye van oorlog en in tye van vrede
Paul en Anne Crudass vertel hoe Jehovah hulle gedurende tye van oorlog en ander moeilike uitdagings ondersteun en versterk het.
Hulp om gereeld te studeer
Vier wenke wat jou kan help om jou persoonlike Bybelstudie gereeld te doen en dit te geniet.
Skep ’n goeie omgewing
Kyk na drie wenke wat jou kan help om beter te konsentreer wanneer jy studeer.