DIE WAGTORING Mei 2009

SLEUTELS TOT GESINSGELUK

Berei tieners voor vir volwassenheid

Het jy ’n tiener in die huis? Indien wel, hoe kan jy jou kind help om ’n verantwoordelike volwassene te word?

Brooklynse Bethel—100 jaar se geskiedenis

Leer waarom Jehovah se Getuies na New York getrek het en waarom hulle hulle hoofkwartier Bethel noem.