DIE WAGTORING Augustus 2011
SLEUTELS TOT GESINSGELUK
Behandel jou maat met respek
Hoe kan ’n man of ’n vrou op ’n respekvolle manier kommunikeer?
LEER JOU KINDERS
Waarom mense vir Dorkas lief was
Dorkas het talle goeie dinge gedoen om ander te help. Lees die verhaal om uit te vind hoe jy dit ook kan doen.
Die Bybel verander lewens
Wat het ’n voormalige poligamis beweeg om sy beskouing van die huwelik te verander?
ONS LESERS VRA
Woon God op een plek?
Is God terselfdertyd op alle plekke aanwesig? Vind uit wat die Bybel sê.