DIE WAGTORING Maart 2013 | Die opstanding van Jesus​—Wat dit vir jou beteken

Is Jesus se opstanding van enige belang vir jou vandag?

VOORBLADONDERWERP

Die opstanding van Jesus—Het dit werklik plaasgevind?

Aangesien die opstanding van Jesus ’n grondleerstelling van die Bybel is, moet ons weet of dit werklik plaasgevind het.

VOORBLADONDERWERP

Die opstanding van Jesus beteken die lewe!

Stel jou die ewige lewe sonder pyn, lyding of verdriet voor.

Het jy geweet?

Hoe het die eerste-eeuse Jode dooies vir die begrafnis voorberei? Is Jesus op die tradisionele Joodse manier begrawe?

ONS LESERS VRA

Het Jesus die kwaaddoener lewe in die hemel belowe?

Jesus het die kwaaddoener belowe: “Jy sal saam met my in die Paradys wees.” Wat het hy bedoel?

LEWENSVERHAAL

“Ek het gesien, maar ek kon nie verstaan nie”

Olivier het voor unieke uitdagings te staan gekom omdat hy doof is. Vind uit hoe Jehovah hom gehelp het.

KOM NADER AAN GOD

“Wat is die heel eerste gebod?”

Wat God van ons vereis, kan opgesom word in net een woord.

LEER JOU KINDERS

Petrus en Ananias het gelieg—Watter les kan ons leer?

Vind uit waarom een persoon wat gelieg het, vergewe is en die ander een nie.

Antwoorde op Bybelvrae

Waarom noem die Bybel Jesus die “seun van God” en “die eersgeborene van die hele skepping”? Wanneer is hy geskep?

Nog aanlyn materiaal

Is Jehovah se Getuies Christene?

Kyk na ’n paar redes hoekom ons Christene is en hoe ons verskil van ander godsdiensgroepe wat Christen genoem word.