29 Augustus– 4 September
PSALM 110-118
Lied 61 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat sal ek Jehovah vergoed?”: (10 min.)
Ps 116:3, 4, 8—Jehovah het die psalmis van die dood gered (w87 3/15 24 ¶5)
Ps 116:12—Die psalmis wou sy dankbaarheid teenoor Jehovah betoon (w09 7/15 29 ¶4-5; w98 12/1 24 ¶3)
Ps 116:13, 14, 17, 18—Die psalmis was vasbeslote om sy verpligtinge teenoor Jehovah na te kom (w10 4/15 27, venster)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 110:4—Waarna verwys die “gesweer” in hierdie vers? (w14 10/15 11 ¶15-17; w06 9/1 13 ¶7)
Ps 116:15—Waarom moet hierdie teks tydens ’n begrafnistoespraak nie op die oorledene toegepas word nie? (w12 5/15 22 ¶2)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 110:1–111:10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) ll 16—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) ll 17—Lê die grondslag vir die volgende besoek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 179-181 ¶17-19—Help die student om te sien hoe hy die inligting kan toepas.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 82
“Leer die waarheid aan ander”: (7 min.) Bespreking.
“Spesiale kampanje om Die Wagtoring in September te versprei”: (8 min.) Bespreking. Speel die eerste video van die voorgestelde aanbieding vir September en bespreek waarom dit doeltreffend is. Wek entoesiasme vir die kampanje en spoor almal aan om hulppionierdiens te doen.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 23 ¶1-14
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 144 en gebed
Let wel: Speel die lied eers een keer deur voordat dit gesing word.