Floreer geestelik op jou oudag
Bejaardes kan geestelike vrugte dra deur . . .
-
vir ander te bid
-
die Bybel te studeer
-
gemeentelike vergaderinge by te woon en daaraan deel te neem
-
hulle ondervinding aan ander oor te dra
-
ywerig aan die predikingswerk deel te neem