21-27 Desember
LEVITIKUS 14-15
Lied 122 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Rein aanbidding vereis dat ons rein moet wees”: (10 min.)
Le 15:13-15 – Mans moes hulleself reinig wanneer hulle onrein geword het (it-1-E 263)
Le 15:28-30 – Vrouens moes hulleself reinig wanneer hulle onrein geword het (it-2-E 372 ¶2)
Le 15:31 – Jehovah verwag van sy volk om hom op ’n rein manier te aanbid (it-1-E 1133)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Le 14:14, 17, 25, 28 – Wat kan ons leer uit die reinigingsproses vir ’n gereinigde melaatse? (it-1-E 665 ¶5)
Le 14:43-45 – Wat het die wet oor kwaadaardige melaatsheid in ’n huis die Israeliete oor Jehovah geleer? (g 1/06 14, venster)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 14:1-18 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp waarin die huisbewoner belangstel (th studie 16).
Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Jehovah se Getuies — Wie is ons?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
Bybelstudie: (5 min. of minder) fg les 11 ¶6-7 (th studie 19)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hou aan om die tydskrifte te gebruik”: (10 min.) Bespreking.
Die organisasie in aksie: (5 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst. 2 ¶10-18
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 118 en gebed