Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 10-11

Ons moet liewer wees vir Jehovah as vir ons familie

Ons moet liewer wees vir Jehovah as vir ons familie

10:1, 2, 4-7

Ons lojaliteit aan Jehovah kan vir ons ’n groot toets word wanneer iemand vir wie ons lief is, uitgesit word. Jehovah se bevel aan Aäron is ’n duidelike boodskap vir dié wat moet ophou om te assosieer met ’n familielid wat uitgesit is. Ons liefde vir Jehovah moet sterker wees as ons liefde vir familielede wat nie getrou bly nie.

Watter seëninge kan daar wees vir dié wat gehoorsaam is aan Jehovah se instruksies oor persone wat uitgesit is? – 1Kor 5:11; 2Jo 10, 11