DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Nooi almal in julle gebied na die Gedenkmaal!
Gedurende die kampanje wat op 27 Februarie begin, sal ons soveel mense as moontlik in ons gebied nooi om Christus se dood saam met ons te herdenk. Ons moet ook oplettend wees sodat ons enige belangstelling verder kan ontwikkel.
HOE OM DIT TE DOEN
DOEN JOU AANBIEDING
“Ons versprei hierdie uitnodiging na ’n baie belangrike geleentheid. Op 23 Maart sal miljoene regoor die wêreld bymekaarkom om Jesus Christus se dood te herdenk. ’n Gratis Bybeltoespraak sal gehou word oor hoe sy dood ons tot voordeel strek. Hierdie uitnodiging wys waar en wanneer dit in ons gebied gehou gaan word. Kom asseblief as u kan.”
As die persoon belangstelling toon . . .
-
BIED DIE WAGTORING AAN
Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
-
WYS DIE GEDENKMAALVIDEO
Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Wanneer jy teruggaan . . .
-
WYS DIE VIDEO WAAROM MOET JY DIE BYBEL STUDEER?
Bied dan ’n Bybelstudiehulp aan.
-
BIED DIE LEER BYBEL-BOEK AAN
Bespreek die inligting oor die Gedenkmaal op bladsy 206-208. Bied dan die boek aan.
-
BIED DIE LUISTER EN LEWE- BROSJURE AAN
Bespreek die betekenis van Christus se dood op bladsy 18-19. Bied dan die brosjure aan.