15- 21 Februarie
NEHEMIA 9-11
Lied 84 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Getroue aanbidders ondersteun teokratiese reëlings”: (10 min.)
Ne 10:28-30
—Hulle het ingestem om nie huweliksverbintenisse met “die volke van die land” aan te gaan nie (w98 10/15 21 ¶11) Ne 10:32-39
—Hulle het belowe om ware aanbidding op verskeie maniere te ondersteun (w98 10/15 21 ¶11-12) Ne 11:1, 2
—Hulle het ’n spesiale teokratiese reëling gewillig ondersteun (w06 2/1 11 ¶6; w98 10/15 22 ¶13)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ne 9:19-21
—Hoe het Jehovah bewys dat hy goed in die behoeftes van sy volk voorsien? (w13 9/15 9 ¶9-10) Ne 9:6-38
—Watter goeie voorbeeld het die Leviete vir ons gestel wanneer dit kom by gebed? (w13 10/15 22-23 ¶6-7) Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: Ne 11:15-36 (4 min. of minder)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die Ontwaak! aan deur die artikel “Hulp vir die gesin
—Hoe om ware vriende te maak” te gebruik. Lê die grondslag vir ’n herbesoek. Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen by iemand wat belangstelling getoon het in die artikel “Hulp vir die gesin
—Hoe om ware vriende te maak” in die Ontwaak! Lê die grondslag vir die volgende besoek. Bybelstudie: (6 min. of minder) Demonstreer ’n Bybelstudie (bh 32-33 ¶13-14).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 19
“Die beste lewe moontlik”: (15 min.) Bespreking. Begin deur die video te speel. Bespreek dan die vrae. Voer kortliks ’n onderhoud met ’n verkondiger, hetsy getroud of ongetroud, wat ’n hele paar jaar van die ongetroude lewe gebruik gemaak het om meer in Jehovah se diens te doen (1Ko 7:35). Watter seëninge het hulle ontvang?
Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 9 ¶1-13 (30 min.)
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)
Lied 76 en gebed