Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | NEHEMIA 9-11

Getroue aanbidders ondersteun teokratiese reëlings

Getroue aanbidders ondersteun teokratiese reëlings

God se volk het ware aanbidding op verskeie maniere gewillig ondersteun

10:28-30, 32-39; 11:1, 2

  • Die volk het vir die Huttefees voorberei en dit op die regte manier gevier

  • Die volk het elke dag bymekaargekom om te luister na die voorlesing van God se Wet, en dit het hulle baie bly gemaak

  • Die volk het hulle sondes bely, gebid en Jehovah gevra om hulle te seën

  • Die volk het ingestem om alle teokratiese reëlings te ondersteun

Om aan te hou om teokratiese reëlings te ondersteun, moes hulle:

  • Slegs met diegene trou wat Jehovah aanbid

  • Geldelike bydraes maak

  • Die Sabbat onderhou

  • Hout vir die altaar voorsien

  • Die eerstelinge van die oes en die eersgeborenes van die kuddes aan Jehovah gee