Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

9-15 Januarie

JESAJA 29-33

9-15 Januarie
  • Lied 123 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ’n Koning sal vir regverdigheid regeer”: (10 min.)

    • Jes 32:1—Die Koning wat vir regverdigheid sal regeer, is Jesus Christus (w14 2/15 6 ¶13)

    • Jes 32:2—Die gekroonde Jesus het vorste aangestel om vir die kudde te sorg (ip-1 332-334 ¶7-8)

    • Jes 32:3, 4—Jehovah se volk ontvang onderrigting en opleiding wat hulle help om regverdig te wees (ip-1 334-335 ¶10-11)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 30:21—Hoe kommunikeer Jehovah met sy knegte? (w14 8/15 21 ¶2)

    • Jes 33:22—Wanneer en hoe het Jehovah die Regter, Wetgewer en Koning oor die nasie Israel geword? (w14 10/15 14 ¶4)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 30:22-33

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp17.1—Hoe om te reageer wanneer ’n huisbewoner kwaad word.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp17.1 —Gebruik ’n elektroniese toestel om tekste te lees.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 31-32 ¶12-13—Toon hoe om die hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE