24-30 Januarie
RUT 1-2
Lied 108 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Streef lojale liefde na”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Rut 1:20, 21 – Hoekom het Naomi gesê dat Jehovah haar lewe bitter gemaak het? (w05 3/1 27 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rut 1:1-17 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Toespraak: (5 min.) ia 43-44 ¶5-9 – Tema: Wanneer is ’n gesin werklik ’n gesin? (th studie 20)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wees verseker van Jehovah se lojale liefde”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Verslag van die Koördineerderskomitee – 2019.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 19 ¶7-15
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 97 en gebed