SKATTE UIT GOD SE WOORD
Bid tot Jehovah en sê vir hom hoe jy regtig voel
[Speel die video Inleiding tot 1 Samuel.]
Hanna het lank tot Jehovah gebid (1Sa 1:10, 12, 15; ia 55 ¶12)
Hanna het haar probleme in Jehovah se hande gelos (1Sa 1:18; w07 3/15 16 ¶4)
Wanneer ons vir Jehovah sê hoe ons regtig voel, kan ons seker wees dat hy ons sal versterk en sal ondersteun. – Ps 55:22; 62:8.