7- 13 Maart
ESTER 6-10
Lied 131 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Ester het onselfsugtig ten behoewe van Jehovah en sy volk opgetree”: (10 min.)
Est 8:3, 4—Al was Ester veilig, het sy haar lewe vir ander gewaag (ia 143 ¶24-25)
Est 8:5—Ester het Ahasveros taktvol behandel (w06 3/1 11 ¶8)
Est 8:17—Baie mense het Joodse proseliete geword (w06 3/1 11 ¶3)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Est 8:1, 2—Hoe is Jakob se sterfbedprofesie oor Benjamin wat ‘in die aand buit sal verdeel’, vervul? (ia 142, venster)
Est 9:10, 15, 16—Waarom het die Jode nie die buit geplunder nie, hoewel die verordening dit gemagtig het? (w06 3/1 11 ¶4)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybellees: Est 8:1-9 (4 min. of minder)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van die voorgestelde aanbieding en bespreek waarom dit doeltreffend is. Bespreek dan die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Berei jou eie tydskrifaanbieding voor”.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 118
“Verwelkom ons gaste”: (15 min.) Bespreking. Nooi verkondigers om ondervindinge te vertel oor die goeie resultate wat hulle gehad het omdat hulle by ’n vorige Gedenkmaal mense verwelkom het. Hou ’n demonstrasie van ’n treffende ondervinding.
Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 10 ¶12-21 en hersiening van hoofstuk (30 min.)
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)
Lied 147 en gebed