Hulle het opgehou om God se wil te doen
-
Jeremia het die Israeliete se sondes en skynheiligheid moedig openbaar gemaak
-
Die Israeliete het die tempel as ’n gelukbringer beskou wat hulle sou beskerm
-
Jehovah het dit duidelik gemaak dat hulle offerandes waardeloos sou wees as hulle met hulle verkeerde gedrag aanhou
Dink hieraan: Hoe kan ek seker maak dat my aanbidding vir Jehovah aanvaarbaar is en nie halfhartig raak nie?