6-12 Maart
JEREMIA 1-4
Lied 23 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Ek is met jou om jou te verlos”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Jeremia.]
Jer 1:6—Jeremia was bang om ’n nuwe toewysing te aanvaar (w11 3/15 29 ¶4)
Jer 1:7-10, 17-19—Jehovah het Jeremia belowe dat hy hom sal versterk en sal help (w05 12/15 24 ¶18; jr 88 ¶14-15)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jer 2:13, 18—Watter twee slegte dinge het die ontroue Israeliete gedoen? (w07 3/15 9 ¶8)
Jer 4:10—In watter sin het Jehovah sy volk “bedrieg”? (w07 3/15 9 ¶4)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 4:1-10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op die “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Maart.
Gedenkmaalkampanje begin 18 Maart: (8 min.) Toespraak deur die diensopsiener gebaseer op bladsy 8 van die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek van Februarie 2016. Gee vir almal in die gehoor die Gedenkmaaluitnodiging en hersien die inhoud daarvan. Bespreek die plaaslike reëlings om die gebied te dek.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 9 ¶10-15, die tabel “Toenemende aantal Bybelstudies” en die vensters “Jehovah het dit moontlik gemaak” en “Hoe ‘die geringe ’n magtige nasie’ geword het”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 74 en gebed