28 Maart–3 April
1 SAMUEL 18-19
Lied 36 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Bly nederig wanneer jy suksesvol is”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Sa 19:23, 24 – Op watter manier het koning Saul hom dalk “soos ’n profeet gedra”? (it-2-E 695-696)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 18:25–19:7 (th studie 11)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
“Vergroot jou vreugde in die bediening – Help jou Bybelstudente om onrein gewoontes af te leer”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Help jou Bybelstudente om onrein gewoontes af te leer.
Toespraak: (5 min.) km 1/03 1 – Tema: ’n Werk wat nederigheid vereis (th studie 13).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 22 ¶23-31, venster 22A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 2 en gebed