25-31 Maart
PSALM 22
Lied 19 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Die Bybel het details oor Jesus se dood voorspel
(10 min.)
Dit sou vir mense lyk asof God Jesus verlaat het (Ps 22:1; w11 8/15 15 ¶16)
Baie mense sou slegte dinge oor Jesus sê (Ps 22:7, 8; w11 8/15 15 ¶13)
Jesus se vyande sou die lot werp vir sy klere (Ps 22:18; w11 8/15 15 ¶14; sien voorblad)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Ps 22:22 – Op watter twee maniere kan ons die psalmis vandag navolg? (w06 11/1 29 ¶7; w03 9/1 20 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Ps 22:1-19 (th studie 2)
4. Begin ’n gesprek
(3 min.) HUIS TOT HUIS. (lmd les 4: Punt 4)
5. Volg op
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Volg op met iemand wat jy ken wat jou uitnodiging om die Gedenkmaal by te woon, aanvaar het (lmd les 4: Punt 3).
6. Toespraak
(5 min.) w20.07 12-13 ¶14-17 – Tema: Hoe Bybelprofesieë sterk geloof bou (th studie 20).
Lied 95
7. Plaaslike behoeftes
(15 min.)
8. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 7 ¶14-18, venster op bl. 57-58