6-12 Junie
2 SAMUEL 9-10
Lied 124 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Dawid het lojale liefde betoon”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Sa 10:4, 5 – Hoekom was die dinge wat Hanun gedoen het, so ’n groot belediging vir Israelitiese manne? (it-1-E 266)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 9:1-13 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 17).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 05: Punt 4 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Onthou hoe die liefde hom gedra – Is goedhartig: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoe was Dawid goedhartig teenoor Mefiboset? Hoe kan ons goedhartigheid en lojale liefde aan ander betoon?
Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 07
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 1 en gebed