9-15 Mei
1 SAMUEL 30-31
Lied 8 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vertrou op Jehovah jou God vir krag”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Sa 30:23, 24 – Wat leer ons uit hierdie verslag? (w05 3/15 24 ¶8)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 30:1-10 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Swaarkry – 1Jo 5:19. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 8).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en begin ’n Bybelstudie in les 01 (th studie 16).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Word Jehovah se vriend – Bid enige tyd: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan, indien moontlik, vir ’n paar jong kinders: Hoekom moet jy tot Jehovah bid? Wanneer kan jy tot hom bid? Wat kan jy vir hom sê wanneer jy bid?
Plaaslike behoeftes: (10 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 03
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 95 en gebed